Normat Farms

Normat Farms

Langdiens toekennings 2024 Ons deel graag ’n spesiale geleentheid waar toewyding, harde werk en lojaliteit vereer is. Elke sertifikaat is as ’n simbool uitgedeel, as erkenning en waardering vir die werk wat gedoen word, ongeag die uitdagings, asook oorwinnings. Baie...