Van die Plaas tot in die Kaap!

Van die Plaas tot in die Kaap!

Isiqalo Development Trust deel graag ‘n kykie in die avonture van ons “geel bucket hat-span” tydens hul heerlike uitstappie na die Aquarium by die Waterfront in Kaapstad. Die dag was gevul met wonderlike ervarings. 🎭 Poppekasvertonings