Vrouedag
Melanie Du Bois meer bekend as Felicity in 7de laan was die hoofspreker vir die dag.
Melanie Du Bois meer bekend as Felicity in 7de laan was die hoofspreker vir die dag.
Isiqalo se stemme het gebruik gemaak van die geleentheid om tydens die Suidoosterfees …
Ons is baie trots op ons mense, Northridge se vrouekoor, het tydens die Koue-Bokkeveld Opleiding sentrum se koor kompetisie 2016, eerste gekom sowel hul gemengde koor tweede.
Baie geluk aan Northridge se sokkerspan met hul 5-1 oorwinning, tydens die eindstryd van Aartappel Suid-Afrika se sokker toernooi!
Well done Mainstream South Africa for living your logo in the community of Isiqalo’s people! Thank you!
The two Isiqalo soccer teams went to Cape Town for a visit to the Ajax soccer team …