VROUEDAG
Melanie Du Bois meer bekend as Felicity in 7de laan was die hoofspreker vir die dag. Sy het gesels oor Egskeiding, Fertiliteits-uitdagings, Egskeiding, Roemheid en nuwe hoop vir die lewe. Daar was n paar nuwe aktiwiteite hierdie jaar en ‘n lip lekker middagete en ‘goody bag’.