DANKIE KOUEBOKKEVELD OPLEIDINGSSENTRUM EN NORMAT FARMS
Dié manne van Normat Farms het op Saterdag 26 Mei ‘n baie geslaagde spanbou-aktiwiteit onderneem en op ‘n uitstappie na Nuweland gegaan. Die uitstappie is moontlik gemaak deur Koue Bokkeveld opleidingsentrum en Normat Farms.