LEER & LEEF

Baie dankie aan Leer & Leef Omgewings Projek (deur Landcare, Dept Landbou befonds) vir die leersame en lekker dag wat die kinders kon geniet.