- 2024 -

A year of connection, where sport, adventure, and shared experiences strengthened community bonds.

2024

Vrouedag 2024 saam met Farren Cloete! “GEROEP vir n tyd soos hierdie”. Thank you Koue Bokkeveld Opleidingsentrum – what a delightful and entertaining morning.
Van die Plaas tot in die Kaap! 🐠
Isiqalo Development Trust deel graag ‘n kykie in die avonture van ons “geel bucket hat-span” tydens hul heerlike uitstappie na die Aquarium by die Waterfront in Kaapstad.
Normat Farms – Langdiens toekennings 2024.
Ons deel graag ’n spesiale geleentheid waar toewyding, harde werk en lojaliteit vereer is. Elke sertifikaat is as ’n simbool uitgedeel, as erkenning en waardering vir die werk wat gedoen word, ongeag die uitdagings, asook oorwinnings. Baie dankie. LEES MEER
Viering van Uitnemendheid by Matjiesrivier Primêr!
Op Vrydag, 25 Oktober, is prestasies van leerders van Matjiesrivier Primêr gevier, ‘n spesiale plaasskool geleë naby die Tankwa Karoo. Hierdie gedenkwaardige dag was ‘n trotse oomblik vir ons gemeenskap terwyl ons uitnemendheid in verskeie kategorieë erken het LEES MEER
Enthusiastic Support for Drikus Coetzee, the Frontrunner of the Munga 2024! Matjiesrivier Ajax Soccer: “Success through Effort.”
As part of our community, we believe in the power of sport and united support. READ MORE

How You Can Help

Get Involved

Isiqalo is not a once-off project. It is a long-term journey of growth, relationship and meaning.

We invite you to learn more about the work, the people and the story and journey with us.