CAUSE WE CAN

Ordinary People het met hul slagspreuk van “Cause we can” vreugde en waardering in kinder harte gebring, met die uitdeel van die gebreide Paashasie wat se magies gevul was met paaseiers. Isiqalo wil jul graag bedank vir die harde werk om die hasies te brei en vir al die liefde wat die kinders kon ontvang. Die kinders het almal fluks help pak aan die hout kruis, ons het afgesluit met brood en kruie.