SPIRITUAL DEVELOPMENT

 

WHAT WE DO: SPIRITUAL DEVELOPMENT

Supporting the community to engage in activities in the area which encourage their spiritual development. We strive to create a culture where people can help themselves by focusing on family development, life-skills training, and spiritual enrichment – PATMOS ministry and Nkonzo Zonke congregation are some of the supporting networks. 

Nkonzo Zonke congregation

About the Congregation – Nkonzo Zonke (various churches)

Location – Bo Swaarmoed Farms

Leaders – Rev. Balfour, Rev Bengo, Evangelist Mgolozeli. Preacher Yalwa

Vision – To be a non-racial congregation. To participate to all the forms around Bo-Swaarmoed

Mission – To spread a word of gospel

Patmos: Arbeidsbediening

Agtergrond:

Patmos Arbeids Bediening is n interkerklike Arbeids Bediening, wat al vir meer as 20 jaar diens doen in die Boswaarmoed. Die Naam Patmos is n akroniem wat die volgende beteken Prediking, Aksies, Toerusting Motivering, Ontwikkeling en Samelewing (PATMOS). Dit is n omvattende agtergrond en ons strewe om dit te verwesentlik.

Patmos werksaamhede en betrokkenheid te Matjiesrivier.

Die diens wat gelewer word sluit in onder andere Maatskaplike hulpverlening en Verwysing, Pastorale sorg, Kinder bediening opleiding en ontwikkeling,

Maatskaplike hulp verlening

Oor die aflgelope paar jaar was ons besig met verhouding bou en kapasiteit skepping. Dit is n baie stadige en deeglike proses waar vordering gemaak was in die onderbouing van programme wat onder andere insluit: Die 5punt plan teen Alkohol misbruik, Waardes en Toegerus vir die volgende week.

Pastorale Sorg

Dit is die primêre funksie waar baie aandag aan een op een berading verleen word. Die aanknopings punt is die oggend seen, wat ons gebruik om die arbeiders in groep verband met die evangelie te bedien. Die oggend seen gebeur gedurende die werksure. Begeleiding word ook deur die geestelike versorger behartig waar individue kerkloos en kerklos word, wat onder andere insluit, begrafnisse, troues, berading, verwysings vind ook plaas deur te netwerk met ander organisasies wat professionele hulp verleen.

Kinder bediening en opleiding

Elke kwartaal is daar opleiding te De Doors waar leiers opgelei word om met kinders te werk. Ons het n verhouding met Petra Opleiding Kollege in De Doors. Ansulee De Koker en Marinda Cyster is deel van die opleiding, en woon die opleiding getrou by. Dit is n onderbouing tot gemeenskap ontwikkeling en ons ervaar goeie terugvoer oor die projek. Opleiding vir 2023 sal fokus op trauma hantering en identifisering by kinders.

OUR LATEST NEWS

What a lovely evening we share!

OUR SPONSORS & PARTNERS

 

logo_earlogo_vilkologo_spilhauslogo_kaapagriajaxlogo_santalogo_normatlogo_coke

CONTACT ISIQALO    |    + 023 3161 624     |   INFO@ISIQALOTRUST.CO.ZA