Die reën het veroorsaak dat ons nie kon braai nie, maar dit het verseker nie gekeer dat ons ‘n lekker tyd gehad het nie! Van Koelfontein se rieldans, rugby stories, tot drama speel deur Justice Team, was hierdie ‘n propvol en leersame dag vir die mans. Dankie aan almal wat gehelp het om die lorries en busse wat vasgekeer was uit te help en dankie aan almal se goeie gees ongeag die weer. #strongertogether

Dankie, aan Normat farms vir die vervoer geleentheid.