Landbou Kursus Oct 14, 2016 | Projects BEGINSELS VAN LANDBOU Baie geluk aan die knap werkers wat elk hul NQF sertifikaat ontvang het. Dit was ’n opleidingskursus wat handel oor die basiese beginsels van landbou.